<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>In Jesus Naam</title>
<lyrics>[V1]
.D
 INTRO

[V2]
.      Bm7                            G2
 Ek spreek die naam van Jesus nou oor jou
.         D
 In jou seerkry, in jou hartseer
.         A(add4)
 Wil-ek-vra dat God jou lei
. Bm7                                  G2
 Ek spreek Sy naam oor jou waar woorde faal
.        D
 In desperaatheid soek ek vrede
.     A(add4)
 En dan bid ek die vir jou

[C1]
.                 Bm7
   Ek bid vir genesing
.             G2
   Wat alles verander
.                   D                           A(add4)
   Ek bid dat die vrees in jou verdwyn, in Jesus Naam
.                     Bm7
   Ek bid vir 'n deurbraak
.               G2
   Om nou te gebeur
.                D                         A(add4)
   Ek bid vir 'n wonderwerk in jou, in Jesus Naam
.            Bm7   (G / D / A)
   In Jesus Naam.....

[V3]
.      Bm7                        G2
 Ek spreek die naam van Jesus nou oor jou
.             D
 Verklaar Sy liefde en beloftes
.     A(add4)
 Want Hy bly getrou
.     Bm7                               G2
 Ek spreek die naam wat dood nie kon weerhou
.             D
 Want Hy is groter, Hy is sterker
.           A(add4)
 Hy's die God van moontlikheid

[C2]
.                 Bm7
   Ek bid vir genesing
.             G2
   Wat alles verander
.                   D                           A(add4)
   Ek bid dat die vrees in jou verdwyn, in Jesus Naam
.                     Bm7
   Ek bid vir 'n deurbraak
.               G2
   Om nou te gebeur
.                D                         A(add4)
   Ek bid vir 'n wonderwerk in jou, in Jesus Naam
.            Bm7    G2
   In Jesus Naam Oh oh

[B1]
.         Em7
   Heer ek glo dit
.         G2
   Ek ontvang dit
.          D
   U is alles wat ek nodig het
.      Asus
   Vir nou en ewigheid
.          Em7
   Heer ek glo dit
.          G2
   Ek ontvang dit
.                 D
   In U naam is alles moontlik
.                     Asus
   En ek gee nou alles oor

[C3]
.                 Bm7
   Ek bid vir geneesing
.                 G2
   Wat alles verander
.                   D                         A(add4)
   Ek bid dat die vrees in jou verdwyn, in Jesus Naam
.                   Bm7
   Ek bid vir 'n deurbraak
.               G
   Om nou te gebeur
.                 D                         A(add4)
   Ek bid vir 'n wonderwerk in jou, in Jesus Naam
.                Bm7
   Ek bid vir herlewing
.                 G2
   Vir sterker geloof
.                  D                        Asus  A
   Ek bid vir Die lewe oor die dood, in Jesus Naam
.            Bm7   (G2 / D)
   In Jesus Naam...</lyrics>
<tempo>72</tempo>
<author>Katy Nichole, Jeff Pardo, David Spencer, Ethan Hulse</author>
<key>D</key>
<aka>Alles is moontlik</aka>
</song>